Lamentations 3:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons het oortree en in opstand gekom; U het nie vergewe nie.
Afrikaans (NLV) 2011
“Ons was opstandig teen U en het nie na U geluister nie. U het ons nie vergewe nie.
Afrikaans 1933/1953
Ons het oortree en ons was wederstrewig -- U het nie vergewe nie.
Afrikaans 1983
“Ons het sonde gedoen en was opstandig; U het nie vergewe nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons het oortree; ons was opstandig. U het ons nie vergewe nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons het sonde gedoen, ons was opstandig teen U, en U het ons nie vergewe nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Here, U kan ons nie vergewe nie, want ons was hardkoppig en opstandig teenoor U.