Lamentations 3:44 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het uself met 'n wolk bedek, dat ons gebed nie sou deurgaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
U het agter wolke gaan staan sodat ons gebede U nie kon bereik nie.
Afrikaans 1933/1953
U het Uself in 'n wolk gehul, sodat daar geen gebed kon deurdring nie;
Afrikaans 1983
U het U met 'n wolk omhul sodat geen gebed na U kon deurkom nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het U afgeskerm met 'n wolk waardeur geen gebed kan dring nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het Uself toegemaak met 'n wolk, sodat ons gebede nie by U kon kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het agter die wolke ingegaan sodat nie een van ons gebede by U kon uitkom nie.