Lamentations 3:45 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het ons gemaak as 'n afskuur en 'n vullis onder die volk.
Afrikaans (NLV) 2011
Tussen die nasies het U ons gemors en vullis gemaak.
Afrikaans 1933/1953
U het ons 'n uitvaagsel en 'n wegwerpsel onder die volke gemaak.
Afrikaans 1983
U het ons die uitvaagsel gemaak, die skuim onder die volke.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uitvaagsels en vullis het U ons gemaak onder die volke.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het die ander volke laat dink dat ons niks beteken nie en dat ons stink.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het ons die ashoop van die wêreld gemaak waarop al die gemors gegooi word.