Lamentations 3:48 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My oog loop af in waterstrome vir die vernietiging van die dogter van my volk.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek huil omdat my volk vernietig is.
Afrikaans 1933/1953
My oog loop af in waterstrome oor die verbreking van die dogter van my volk.
Afrikaans 1983
Die trane loop in strome uit my oë oor die vernietiging van my volk.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Uit my oë vloei strome water oor die ineenstorting van die dogter van my volk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die trane vloei uit my oë soos waterstrome, ek huil omdat my volk stukkend is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek huil lang trane omdat my volk in duie gestort het.