Lamentations 3:51 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
My oog tref my hart vanweë al die dogters van my stad.
Afrikaans (NLV) 2011
Ek is ontsteld oor die vroue van Jerusalem.
Afrikaans 1933/1953
My oog gee my pyn oor al die dogters van my stad.
Afrikaans 1983
Wat my oë sien, maak my hartseer oor al die dogters van my stad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hoe pynlik om al die dogters van my stad so te sien!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Wanneer ek sien wat gebeur met al die vroue in my stad, dan word ek baie hartseer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek is baie hartseer as ek sien wat met die dogters in Jerusalem gebeur het.