Lamentations 3:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ek het u Naam aangeroep, o HERE, uit die lae put.
Afrikaans (NLV) 2011
Van onder in die put, o Here, het ek na U begin roep.
Afrikaans 1933/1953
Kof. Ek roep u Naam aan, HERE, uit die onderste kuil.
Afrikaans 1983
Ek het na U geroep, Here, uit die dieptes uit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek roep u naam, o Here, uit die diepste put.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, ek het daar onder in die put geskree en gevra U moet my help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar onder in die put het ek na U begin roep, Here.