Lamentations 3:56 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het my stem gehoor; verberg u oor nie vir my asem, vir my geroep nie.
Afrikaans (NLV) 2011
U het my hoor roep: “Moet asseblief nie u ore toedruk wanneer ek roep dat U my moet kom help nie.”
Afrikaans 1933/1953
U hoor my stem; verberg u oor nie vir my ontboeseming, vir my hulpgeroep nie.
Afrikaans 1983
U het gehoor hoe ek smeek: “Moet tog nie afsydig staan nie, gee uitkoms en red my!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het my stem gehoor. Moet tog nie u ore sluit vir my geroep om uitkoms nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het gehoor toe ek gebid het en gesê het: “U moenie u ore toehou wanneer ek skree en vra dat U my moet red nie!”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
En U het gehoor toe ek roep: “Moet asseblief nie u ore toedruk wanneer ek roep dat U my moet kom help nie.”