Lamentations 3:57 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het nader gekom op die dag dat ek u aangeroep het; u het gesê: Moenie vrees nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe ek na U geroep het, het U nadergekom en gesê: “Moenie bang wees nie!”
Afrikaans 1933/1953
U kom nader die dag as ek U aanroep, U sê: Wees nie bevrees nie!
Afrikaans 1983
U het na my toe gekom toe ek geroep het, U het gesê: “Moenie bang wees nie!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het na my toe gekom op die dag toe ek na U geroep het. U het gesê: “Moenie bang wees nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die dag toe ek geskree het, het U nader gekom en U het gesê: “Jy moenie bang wees nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dag toe ek na U geroep het, het U vir my kom sê: “Hou nou op om bang te wees.”