Lamentations 3:58 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE, U het die sake van my siel bepleit; U het my lewe verlos.
Afrikaans (NLV) 2011
U het my saak verdedig en my lewe gered.
Afrikaans 1933/1953
Resj. U, Here, verdedig my regsaak, U verlos my lewe.
Afrikaans 1983
U verdedig my saak, Here, U red my lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U, my Heer, het my regsaak behartig; U het my lewe gered.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U het vir my geveg teen die mense wat my beskuldig het. U het my lewe gered.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U het soos ’n prokureur in die hof vir my saak geveg en my lewe gered.