Lamentations 3:59 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
O HERE, U het my onreg gesien; oordeel my saak.
Afrikaans (NLV) 2011
U het gesien ek is veronreg. Gee tog uitspraak in my guns!
Afrikaans 1933/1953
U sien, HERE, my verdrukking; verskaf my tog reg.
Afrikaans 1983
U sien die onreg teen my, Here, lewer tog uitspraak in my guns,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U, Here, het die onreg wat my aangedoen is, gesien; lewer 'n regverdige uitspraak oor my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U het gesien dat mense verkeerde dinge aan my gedoen het. U moet oordeel, U moet sê dat ek nie verkeerd gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Gee tog uitspraak in my guns, want U sien hoe hulle die wet verdraai om onreg aan my te doen.