Lamentations 3:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hy het my in donker plekke gestel soos die wat van ouds af dood is.
Afrikaans (NLV) 2011
In ’n donker plek het Hy my gaan wegsit soos iemand wat lankal dood is.
Afrikaans 1933/1953
Hy het my in donker plekke laat sit soos die wat lankal dood is.
Afrikaans 1983
Hy maak die donker my tuiste, ek is soos dié wat lankal dood is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy het my in donker plekke laat bly soos dié wat lankal dood is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy het my laat woon in die donker, soos mense wat lank gelede dood is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy laat my voel asof ek wil doodgaan. Dis of ek al klaar dood is.