Lamentations 3:60 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het al hulle wraak en al hulle verbeelding teen My gesien.
Afrikaans (NLV) 2011
U het gesien watter planne hulle teen my smee.
Afrikaans 1933/1953
U sien al hulle wraaksug, al hulle planne teen my.
Afrikaans 1983
U sien hoe hulle my haat, hoe hulle teen my saamspan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het al hulle wraakgierigheid gesien, al hulle planne vir my.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U het alles gesien wat hulle met my wou doen. U weet van hulle planne teen my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U sien tog al die plannetjies wat hulle maak om my terug te kry.