Lamentations 3:61 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U het hulle smaad gehoor, o HERE, en al hulle versinsels teen my;
Afrikaans (NLV) 2011
U het gehoor hoe hulle my beledig. U weet van al die planne wat hulle teen my gesmee het.
Afrikaans 1933/1953
Sjin. U hoor hulle smaadrede, HERE, al hulle planne teen my,
Afrikaans 1983
U hoor self hoe hulle my beledig, Here, hoe hulle teen my saamspan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U het hulle uittarting gehoor, Here, al hulle planne teen my,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Here, U het gehoor hoe hulle my spot, U weet van al hulle planne teen my.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U hoor watter planne hulle alles maak om my te beledig.