Lamentations 3:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ook as ek roep en skreeu, sluit Hy my gebed uit.
Afrikaans (NLV) 2011
Wanneer ek bid en smeek vir hulp, ignoreer Hy my gebed.
Afrikaans 1933/1953
Al skreeu ek ook en al roep ek om hulp, Hy laat my gebed onverhoord.
Afrikaans 1983
Al roep ek en al smeek ek om hulp, Hy weier om my gebed te verhoor.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Selfs al skree ek en roep om hulp, sluit Hy Hom af vir my gebed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy wil nie hoor wat ek bid nie, Hy luister ook nie wanneer ek skree en bid en vra dat Hy my moet help nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy luister nie eens wanneer ek bid nie, al roep ek ook hoe hard.