Lamentations 5:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons vel was swart soos 'n oond vanweë die verskriklike hongersnood.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons vel het donker geword van die hongersnood, asof dit in ’n oond gebak het.
Afrikaans 1933/1953
Ons vel gloei soos 'n oond vanweë die gloed van die honger.
Afrikaans 1983
Ons vel verskrompel soos iets in 'n oond vanweë die verterende honger.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons vel gloei soos 'n oond; ons brand van honger.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons is so honger dat ons siek is en koors het, ons vel is so warm soos 'n oond.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons is koorsig van die hongerte.