Lamentations 5:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die blydskap van ons hart het opgehou; ons dans word in rou verander.
Afrikaans (NLV) 2011
Vreugde het verdwyn uit ons harte. Ons vrolike danse het in treursange verander.
Afrikaans 1933/1953
Die vreugde van ons hart het opgehou, ons koordans het in treurigheid verander.
Afrikaans 1983
Vrolikheid het uit ons lewe verdwyn, ons koordanse het plek gemaak vir rou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Vreugde het verdwyn uit ons hart; ons dans het in roubeklag verander.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons voel nooit bly nie, ons het opgehou om te dans, ons huil en treur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Daar is nie meer vreugde oor in die lewe nie. Ons vrolike dans het in begrafnisliedere verander.