Lamentations 5:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom is ons hart moeg; oor hierdie dinge is ons oë dof.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het ons swak gemaak. Ons oë het dof geword.
Afrikaans 1933/1953
Hierom het ons hart krank geword, hierom is ons oë verduister:
Afrikaans 1983
Dit is die rede vir ons droefheid, vir die swart kringe om ons oë:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hieroor het ons hart gebreek, hieroor het ons oë dof geword:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit is hoekom ons hartseer is, dit is hoekom ons oë dof geword het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons knieë het lam geword en ons oë het dof geraak