Lamentations 5:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
U, HERE, bly vir ewig; u troon van geslag tot geslag.
Afrikaans (NLV) 2011
U bly dieselfde, Here, vir ewig en altyd. U regeer van geslag tot geslag.
Afrikaans 1933/1953
U, HERE, sit vir ewig, u troon is van geslag tot geslag.
Afrikaans 1983
Maar Ú, Here, U heers vir altyd, u troon staan vas van geslag tot geslag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
U, Here, U heers vir ewig. U troon is van geslag tot geslag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
U, Here, U regeer vir altyd, U regeer oor elke geslag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
U hou nooit op om te regeer nie, Here. U sit op u koningstroon en U regeer van een geslag tot die ander.