Lamentations 5:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Waarom vergeet U ons vir altyd en verlaat U ons so lank?
Afrikaans (NLV) 2011
Hoekom hou U aan om van ons te vergeet? Hoekom hou U so lank aan om ons te vermy?
Afrikaans 1933/1953
Waarom sou U ons vir altyd vergeet, ons verlaat tot in lengte van dae?
Afrikaans 1983
Waarom sou U ons dan bly vergeet, ons vir altyd verlaat?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Waarom vergeet U ons vir altyd, waarom verlaat U ons vir goed?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hoekom hou U aan om ons te vergeet? Hoekom los U ons vir altyd?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hoekom lyk dit dan of U geheel en al van ons vergeet het? Hoekom is dit dan nou al so lank dat U ons aan ons eie lot oorgelaat het?