Lamentations 5:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar U het ons heeltemal verwerp; jy is baie kwaad op ons.
Afrikaans (NLV) 2011
Of het U ons dan heeltemal verwerp? Gaan U dan vir altyd vir ons kwaad bly?
Afrikaans 1933/1953
Of het U ons heeltemal verwerp, is u toorn teen ons alte groot?
Afrikaans 1983
Of het U ons heeltemal verwerp? Is u toorn oor ons so groot?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
tensy U ons heeltemal verwerp het, tensy U uitermate woedend vir ons is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Of het U ons heeltemal gelos? Is U so baie kwaad vir ons?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Of het U ons nou vir altyd weggegooi? Gaan U regtig vir altyd vir ons kwaad bly?