Lamentations 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons is weeskinders en wese, ons moeders is soos weduwees.
Afrikaans (NLV) 2011
Ons is weeskinders wat nie meer ’n pa het nie. Ons ma’s is weduwees.
Afrikaans 1933/1953
Ons het wese geword, sonder 'n vader, ons moeders is soos weduwees.
Afrikaans 1983
Ons het weeskinders geword, daar is nie vaders nie, ons moeders is soos weduwees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Weeskinders het ons geword – ons is sonder 'n vader; ons moeders is soos weduwees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ons het geword soos weeskinders wat nie 'n pa het nie, ons is soos kinders wie se ma 'n weduwee is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons het geword soos kinders wat nie meer ’n pa het nie. Die ma’s het soos vroue geword wat nie meer ’n man het nie.