Leviticus 1:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die seuns van die priester Aäron moet vuur op die altaar steek en die hout in orde op die vuur lê.
Afrikaans (NLV) 2011
sal die seuns van Aäron die priester op die altaar ’n houtvuur maak.
Afrikaans 1933/1953
En die seuns van Aäron, die priester, moet vuur op die altaar neersit en hout op die vuur reglê.
Afrikaans 1983
Die Aäronitiese priesters maak dan vuur op die altaar en sit hout op die vuur.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die seuns van die priester Aäron moet vuur op die altaar plaas en hout daarop rangskik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die priesters van die nageslag van Aäron moet vuur op die altaar sit en hulle moet hout op die vuur pak.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dienaars uit Aäron se familie sorg dat daar ’n vuur op die altaar brand. Hulle hou dit aan die brand en pak elke keer weer hout op die vuur.