Leviticus 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die aasvoël en die vlieër volgens sy soorte;
Afrikaans (NLV) 2011
verskillende valksoorte,
Afrikaans 1933/1953
en die kuikendief en die valk volgens sy soorte;
Afrikaans 1983
aasvoëls en valksoorte;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
jakkalsvoëls en alle soorte valke;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die aasvoël, al die valkspesies,