Leviticus 11:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die uil en die nagvalk en die koekoek en die valk volgens sy soorte,
Afrikaans (NLV) 2011
die volstruis, die nagvalk, die seemeeu en roofvoëls van verskillende soorte,
Afrikaans 1933/1953
en die volstruis en die naguil en die seemeeu en die kleinvalk volgens sy soorte;
Afrikaans 1983
volstruise, nagvalke, seemeeue en alle soorte roofvoëls;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
steenuile, ooruile; seemeeue; alle soorte kleinvalkies,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
die volstruis, die naguil, die seemeeu, al die arendspesies,