Leviticus 11:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die kegel, omdat hy herkou, maar die kloue nie verdeel nie; hy is vir julle onrein.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit geld ook van die dassie
Afrikaans 1933/1953
en die das, want hy herkou, maar het geen gesplitste kloue nie onrein is hy vir julle;
Afrikaans 1983
Dit geld ook vir die dassie
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘Dassies, want hulle herkou maar het nie gesplete hoewe nie – hulle is beslis vir julle onrein;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
[5-6] Julle mag ook nie die vleis van ’n dassie of ’n haas eet nie, omdat hulle herkouers is, maar nie gesplete hoewe het nie.