Leviticus 15:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En elke saal waarop hy ry wat die vloeiing het, sal onrein wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Enigiets waarop die man sou sit terwyl hy gery het, is onrein.
Afrikaans 1933/1953
En elke saal waar hy op ry wat die vloeiing het, sal onrein wees.
Afrikaans 1983
Enige saal waarop die man ry wat die afskeiding het, is onrein,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Enige saal waarop die man met die afskeiding ry, is onrein,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As daardie man op enige iets ry, dan word dit onrein.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Enige saal vir ’n dier waarop hierdie man ry, word vuil.