Leviticus 18:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Ek is die HERE julle God.
Afrikaans (NLV) 2011
“Sê vir jou volk, die Israeliete: Ek is die Here julle God.
Afrikaans 1933/1953
Spreek met die kinders van Israel en sê vir hulle: Ek is die HERE julle God.
Afrikaans 1983
“Praat met die Israeliete en sê vir hulle: Ek is die Here julle God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Praat met die Israeliete en sê vir hulle, ‘Ek is die Here julle God.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Jy moet vir die Israeliete sê: Ek is julle God die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
om vir die Israeliete te sê: “Omdat Ek, die Here, julle God is,