Leviticus 2:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy moet olie daarop gooi en wierook daarop lê; dit is 'n spysoffer.
Afrikaans (NLV) 2011
Omdat dit ’n graanoffer is, moet jy olyfolie bygooi en wierook daaroor sprinkel.
Afrikaans 1933/1953
En jy moet olie daarby voeg en wierook daarop strooi; 'n spysoffer is dit.
Afrikaans 1983
en jy gooi olie daarop en sit wierook bo-op. Dit is die graanoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy moet olyfolie daaroor gooi en wierook daarop neersit, dan is dit 'n graanoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet olyf-olie daarby sit en jy moet wierook bo-op sit. Dit is die koring-offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy moet olyfolie daaroor gooi en lekkerruik-wierookstokkies daarop sit. Gee dit vir die Here as ’n graanoffer.