Leviticus 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Jy moet dit in stukke verdeel en olie daarop gooi; dit is 'n spysoffer.
Afrikaans (NLV) 2011
Breek dit in stukke en gooi olie daaroor. Dit is ’n graanoffer.
Afrikaans 1933/1953
Breek dit in stukkies en giet olie daarop: dit is 'n spysoffer.
Afrikaans 1983
Jy breek dit in stukke en gooi olie daaroor. Dit is die graanoffer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Breek dit in stukkies en gooi olyfolie daaroor, dan is dit 'n graanoffer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy moet die brood in stukke breek en olyf-olie daaroor gooi. Dit is 'n koring-offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jy moet dit in krummels breek en olie daaroor uitgooi. Dit word dan ’n graanoffer genoem.