Leviticus 25:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die HERE het met Moses op die berg Sinai gespreek en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl Moses op die Sinaiberg was, het die Here vir hom gesê:
Afrikaans 1933/1953
Verder het die HERE met Moses gespreek by die berg Sinai en gesê:
Afrikaans 1983
Die Here het vir Moses by Sinaiberg gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here het op die berg Sinai vir Moses gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here het op Sinai-berg vir Moses gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl Moses bo-op Sinaiberg was, het die Here vir hom gesê