Leviticus 3:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek: dit is die vuurofferspis aan die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Die priester sal dit op die altaar verbrand, as ’n vuuroffer vir die Here.
Afrikaans 1933/1953
En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuurofferspys vir die HERE.
Afrikaans 1983
Die priester verbrand dit dan op die altaar. Dit is voedsel, dit is 'n vuuroffer vir die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die priester moet dit alles op die altaar verbrand. Dit is voedsel, 'n offergawe aan die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die priester moet dit op die altaar verbrand. Dit is 'n ete, 'n vuur-offer vir die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dienaar by die tent verbrand dit alles op die altaar. Dit is die Here se deel wat vir Hom op die altaar verbrand word.