Leviticus 3:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En as sy offer 'n bok is, moet hy dit voor die aangesig van die HERE bring.
Afrikaans (NLV) 2011
“As jy ’n bok bring om vir die Here te offer,
Afrikaans 1933/1953
En as sy offer 'n bok is, moet hy dit voor die aangesig van die HERE bring
Afrikaans 1983
“As die offer 'n bok is, bring die man dit in die teenwoordigheid van die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ ‘ As sy offer 'n bok is, moet hy dit voor die Here bring
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Wanneer die persoon 'n bok wil offer, dan moet hy dit nader bring voor die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Indien die persoon ’n bok vir die Here bring,