Leviticus 3:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy moet daarvan sy offer bring, 'n vuuroffer aan die HERE; die vet wat die binnegoed bedek, en al die vet wat aan die binnegoed is,
Afrikaans (NLV) 2011
’n Deel van die offer moet vir die Here as ’n vuuroffer gegee word. Dit sluit in die vet aan die binnegoed,
Afrikaans 1933/1953
Dan moet hy daarvan sy offer as vuuroffer aan die HERE bring; die vet wat oor die binnegoed lê, en al die vet wat aan die binnegoed is,
Afrikaans 1983
Dan bied die man uit sy offer vir die Here 'n vuuroffer aan, bestaande uit die vet wat die binnegoed bedek, al die vet aan die binnegoed self,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Deel van sy offer moet hy as offergawe aan die Here bring: die vet wat die binnegoed bedek en ook al die vet aan die binnegoed,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die persoon moet dan 'n deel bring van die dier wat hy gee. Dit is 'n vuur-offer vir die Here. Hy moet die netvet en die vet aan die binnegoed verbrand,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die deel wat hy vir die Here verbrand, is die vetlaag oor die binnegoed,