Leviticus 3:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
As hy 'n lam as sy offer bring, moet hy dit voor die aangesig van die HERE bring.
Afrikaans (NLV) 2011
As jy ’n skaap as offer bring, bring dit vir die Here
Afrikaans 1933/1953
As hy 'n skaaplam bring as sy offer, moet hy dit voor die aangesig van die HERE bring
Afrikaans 1983
“As die man 'n skaap as offer aanbied, bring hy dit in die teenwoordigheid van die Here,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
As dit 'n skaap is wat hy as sy offer bring, moet hy dit voor die Here bring
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
As hy 'n skaap wil gee, dan moet hy dit nader bring voor die Here.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
As dit ’n jong ram is wat hy vir die Here gee, bring hy die dier na die Here toe.