Leviticus 4:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die vel van die bul en al sy vlees, met sy kop en met sy bene en sy binnegoed en sy mis,
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die res van die bul — sy vel, vleis, kop, pote, binnegoed en mis —
Afrikaans 1933/1953
Maar die vel van die bul en al sy vleis met die kop en die pote en die binnegoed en die mis
Afrikaans 1983
Die vel van die bul, al die vleis saam met die kop en pote, die binnegoed wat oor is, en die pensmis,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar die vel van die bul en al sy vleis, asook sy kop, pote, binnegoed en pensmis,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar hy moet die bul se vel, en ook al sy vleis, sy kop en pote, sy binnegoed en sy pensmis,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die res van die bul, sy vel, al sy vleis, sy kop en sy pote, sy binnegoed en alles wat daarin is,