Leviticus 5:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit is 'n skuldoffer; hy het beslis oortree teen die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is ’n skuldoffer, want hulle was skuldig aan ’n oortreding teen die Here.”
Afrikaans 1933/1953
Dit is 'n skuldoffer; hy is sekerlik skuldig teenoor die HERE.
Afrikaans 1983
Dit is die skuldoffer, die skuldoffer wat hy aan die Here bring.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Dit is 'n hersteloffer. Hy was beslis skuldig voor die Here. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
“Dit is die skuld-offer, wanneer iemand regtig skuldig is voor die Here.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die offer wat hy gebring het vir sy skuld by God herstel dan die oortreding wat hy teen die Here begaan het.”