Leviticus 6:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die vuur sal altyd op die altaar brand; dit sal nooit uitgaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Onthou, die vuur op die altaar moet te alle tye bly brand. Dit mag nooit uitbrand nie.”
Afrikaans 1933/1953
Vuur moet gedurigdeur op die altaar aan die brand gehou word; dit mag nie doodgaan nie.
Afrikaans 1983
Die vuur moet aanhou brand op die altaar; dit mag nie doodgaan nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die vuur op die altaar moet voortdurend aan die brand gehou word en mag nie uitbrand nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar moet altyd vuur wees op die altaar, dit mag nie doodgaan nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die vuur moet altyd aan die brand bly daar op die altaar. Dit mag nooit doodgaan nie.”