Leviticus 7:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hy moet al die vet daarvan offer; die kruis en die vet wat die binnegoed bedek,
Afrikaans (NLV) 2011
Die priester sal dan al die vet op die altaar offer, dit beteken die vet van die stert, die vet aan die binnegoed,
Afrikaans 1933/1953
En hy moet al die vet daarvan offer: die vetstert en die vet wat oor die binnegoed lê,
Afrikaans 1983
Al die vet word aangebied: die vetstert, die vet wat die binnegoed bedek,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Al die vet daarvan moet hy naderbring: die vetstert en die vet wat die binnegoed bedek,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die priester moet al die vet van die dier offer, die stertvet en die vet wat oor die binnegoed is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die dienaar moet ook al die vet van die dier op die altaar offer, dit wil sê, ook die vetstert, die vet aan die binnegoed,