Leviticus 8:32 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En wat oorbly van die vleis en van die brood, moet julle met vuur verbrand.
Afrikaans (NLV) 2011
Enige vleis of brood wat oorbly, moet verbrand word.
Afrikaans 1933/1953
Maar wat van die vleis en die brood oorbly, moet julle met vuur verbrand.
Afrikaans 1983
As daar iets oorbly van die vleis of die brood, moet dit verbrand word.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Wat oorbly van die vleis en brood, moet julle met vuur verbrand.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Julle moet die vleis en brood wat oorbly, verbrand.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Wat van die vleis en brood oorbly, moet met vuur verbrand word.