Leviticus 8:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die HERE deur die diens van Moses beveel het.
Afrikaans (NLV) 2011
Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die Here deur Moses beveel het.
Afrikaans 1933/1953
En Aäron en sy seuns het al die dinge gedoen wat die HERE deur die diens van Moses beveel het.
Afrikaans 1983
Aäron en sy seuns het toe alles wat die Here deur Moses beveel het, gedoen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die Here by monde van Moses beveel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Aäron en sy seuns het alles gedoen wat die Here vir Moses gesê het om vir hulle te sê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Aäron en sy seuns het presies gedoen soos die Here hulle deur Moses beveel het.