Luke 1:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die hele menigte van die volk het buite gebid ten tyde van die reukwerk.
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl die wierook gebrand het, het ’n groot skare buite gestaan en bid.
Afrikaans 1933/1953
En die hele menigte van die volk was buite, besig om te bid op die uur van die reukoffer.
Afrikaans 1983
Terwyl die wierookoffer gebring is, was die hele volksmenigte buite besig om te bid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En die hele menigte van die volk was besig om op die tyd van die reukoffer buite te bid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Sagaria ingaan om die wierook-offer te bring, het al die mense buite gebly en gebid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Terwyl Sagaria in die tempel daarmee besig was, het ’n groot skare buitekant gebid.