Luke 1:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En 'n engel van die Here het aan hom verskyn wat aan die regterkant van die reukaltaar staan.
Afrikaans (NLV) 2011
Terwyl Sagaria in die heiligdom was, verskyn ’n engel van die Here aan hom, regs van die wierookaltaar.
Afrikaans 1933/1953
Toe verskyn daar aan hom 'n engel van die Here, wat aan die regterkant van die reukofferaltaar staan.
Afrikaans 1983
Toe verskyn daar aan die regterkant van die wierookaltaar 'n engel van die Here aan hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Engel van die Here het toe aan hom verskyn en aan die regterkant van die altaar vir die reukwerk gestaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
'n Engel van die Here het gekom en hy het aan Sagaria verskyn. Die engel het regs van die wierook-altaar gestaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Skielik het ’n engel aan hom verskyn, daar aan die regterkant van die wierookaltaar.