Luke 1:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe Sagaria hom sien, was hy ontsteld, en vrees het op hom geval.
Afrikaans (NLV) 2011
Sagaria het hom lam geskrik toe hy die engel sien.
Afrikaans 1933/1953
En toe Sagar¡a hom sien, was hy ontsteld, en vrees het hom oorval.
Afrikaans 1983
Sagaria het geskrik toe hy hom daar sien staan en hy het baie bang geword,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sagaria was ontsteld toe hy hom sien, en vrees het hom oorval,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sagaria het groot geskrik toe hy die engel sien en hy het baie bang geword.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sagaria het hom boeglam geskrik.