Luke 1:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En jy sal blydskap en blydskap hê; en baie sal bly wees oor sy geboorte.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle sal vreugde en jubelende blydskap hê en baie mense sal saam met julle bly wees oor sy geboorte,
Afrikaans 1933/1953
En hy sal blydskap en verheuging vir jou wees, en baie sal oor sy geboorte bly wees;
Afrikaans 1983
Hy sal 'n bron van blydskap en vreugde vir jou wees, en baie sal bly wees oor sy geboorte,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy sal blydskap en uitbundige vreugde beleef, en baie mense sal bly wees oor sy geboorte.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Jy sal baie bly wees en baie ander mense sal bly wees wanneer hy gebore word,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy gaan nog groot vreugde in jou lewe bring, ook in baie ander mense se lewe.