Luke 1:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En baie van die kinders van Israel sal hy hulle tot die HERE hulle God bekeer.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy sal baie Israeliete oortuig om om te draai na die Here hulle God toe.
Afrikaans 1933/1953
En hy sal baie van die kinders van Israel bekeer tot die Here hulle God.
Afrikaans 1983
Hy sal baie uit die volk Israel laat terugkeer tot die Here hulle God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hy sal baie van die kinders van Israel na die Here hulle God laat terugkeer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hy sal baie Israeliete laat terugkom na die Here hulle God.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Johannes sal baie Israeliete wat in sonde leef na die Here hulle God toe terugbring.