Luke 1:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En dit het gebeur dat, sodra die dae van sy bediening verby was, het hy na sy eie huis gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011
Hy het by die tempel gebly totdat sy diensbeurt om was, en toe is hy huis toe.
Afrikaans 1933/1953
En toe die dae van sy diens vervul was, het hy huis toe gegaan.
Afrikaans 1983
Toe die tyd van sy tempeldiens om was, het hy huis toe gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Toe sy tempeldiens verby was, het hy huis toe gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe die priesters van Abia se groep klaar gewerk het by die tempel, het Sagaria teruggegaan na sy huis.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Sagaria se verpligtings daar in die tempel klaar was, het hy teruggegaan na sy huis toe.