Luke 1:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En ná daardie dae het sy vrou Elisabet swanger geword en haarself vyf maande verberg en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011
Kort daarna het sy vrou, Elisabet, swanger geword en sy het vir vyf maande in afsondering gegaan.
Afrikaans 1933/1953
En nhierdie dae het Elisabet, sy vrou, ontvang en haar vyf maande lank verberg en gesê:
Afrikaans 1983
Na daardie tyd het sy vrou Elisabet swanger geword en haar vyf maande lank afgesonder. Sy het gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Hierna het sy vrou Elisabet swanger geraak. Sy het haar vyf maande lank afgesonder en gesê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Kort daarna het sy vrou Elisabet swanger geword, en sy het vyf maande lank nie uit die huis gegaan nie. Sy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Nie lank daarna nie het Elisabet begin verwag. Sy was so bly daaroor dat sy vir vyf maande lank eenkant gaan bly het, weg van almal af.