Luke 1:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En in die sesde maand is die engel Gabriël van God gestuur na 'n stad in Galilea met die naam van Nasaret,
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Elisabet ses maande swanger was, het God die engel Gabriël na Nasaret, ’n dorp in Galilea, gestuur
Afrikaans 1933/1953
En in die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na 'n stad in Galil,a met die naam van N saret,
Afrikaans 1983
In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na 'n maagd in Nasaret, 'n dorp in Galilea.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
In die sesde maand is die engel Gabriël deur God gestuur na Nasaret, 'n dorp in Galilea,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Elisabet ses maande swanger was, het God die engel Gabriël gestuur na die stad Nasaret in Galilea.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël na Nasaret toe gestuur, ’n dorp in Galilea.