Luke 1:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En toe sy hom sien, was sy ontsteld oor sy woord, en het haar in gedagte gehad watter groet dit sou wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Verward en ontsteld het Maria gewonder wat die engel se begroeting kon beteken.
Afrikaans 1933/1953
En toe sy hom sien, was sy baie ontsteld oor sy woord, en sy het daaroor nagedink wat hierdie groet tog kon beteken.
Afrikaans 1983
Sy was verbysterd oor die woorde en het gewonder wat die begroeting tog kon beteken.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy was verward oor die woorde en het gewonder wat hierdie groet tog kon beteken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maria het baie groot geskrik toe sy hoor wat die engel vir haar sê en sy het gewonder wat dit beteken.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Maria was baie verbaas oor sy woorde. “Wat is aan die gang?” het sy haar afgevra.