Luke 1:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.
Afrikaans (NLV) 2011
“Moenie bang wees nie, Maria,” het die engel gesê, “want God het besluit om jou te seën!
Afrikaans 1933/1953
En die engel sê vir haar: Moenie vrees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.
Afrikaans 1983
Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die engel het vir haar gesê: “Moenie bang wees nie, Maria, want jy het genade by God gevind.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die engel het vir haar gesê: “Maria, jy moenie bang wees nie, want God is goed vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die engel het haar egter gou gerusgestel: “Moenie bang wees nie. God het ’n wonderlike verrassing vir jou.